Jack Pickford

Jack Pickford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Charles Smith
Geboorte (1896-08-18)18 Augustus 1896
Sterfte 3 Januarie 1933 (op 36)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1909–1928
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Pickford (18 Augustus 1896 – 3 Januarie 1933) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tom Sawyer (1917), Sandy (1918), Brown of Harvard (1926), en Exit Smiling (1926).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy